![]()
Blyes by die kruispad – vol. 2
Blues by die Kruispad Vol. 2 is terug!
Na die groot sukses van die eerste produksie bring ons nóg ‘n aand vol legendariese bluesmusiek.
Vrydag 28 Augustus |
19:00
Fairtree Atterbury Theatre
Bespreek nou – moenie hierdie een misloop nie!
