Marcel

Marcel

Sustained NOW AVAILABLE

Sustained single

I am excited to announce that “Sustained” is now available on all platforms! “…If every memory was self-contained shaped by sound and sustained may this flower ever be abloom in our melody…” Sustained meaning continuing for a long time, encapsulates…

Nataniël – Ring van Vuur

Met Nataniël, Marcel Dednam (klavier), Werner Spies (baskitaar), Peter Auret (baskitaar) en kitaarspelers Juan Oosthuizen, Loki Rothman, Leon Gropp en Luke van der MerweVyf vlambare elemente smelt in hierdie skepping van Nataniël saam: oorspronklike musiek uit ’n repertoire van meer…

Nataniël – Nineveh Song KKNK

I had the privilege to perform with Nataniël at KKNK in March. “From Mesopotamia to Mariah, the love song has always been at the heart of popular music. Historians and musicians have been researching and recreating the lost music from…

Afrikaans in Styl

Ek het die voorreg gehad om die verhoog te deel met Nataniël, Elvis Blue, Corlea en Spoegwolf by Afrikaans in Styl 2023! Meer oor die konsert: AFRIKAANS IN STYL keer terug saam met die seisoen van groei. ‘n Kwartet van…

Prima Donna – Nataniël

I will be performing with Nataniël this month at Montecasino.  About the show:  His trademark stories will be in English and Afrikaans with songs in English. Once again, a truly remarkable wardrobe has been created by Floris Louw.  Music, fantasy,…

Resensie deur Paul Boekkooi

Marcel Dednam

Dednam-kwintet reeds stewig op koers deur Paul Boekkooi “Jazz-aand met die Marcel Dednam-Kwintet – Marcel Dednam (klavier), Werner Spies (kontrabas en baskitaar), PeterAuret (tromme), Deryn Dednam en Gerhard Geyser (saxofone). Genooide gaskunstenaar: Nelmarie Rabie (sang). In die Pierneef-teater, Pretoria. Stap…

Six in a Boat – Nataniël

Ses figure in ‘n skuitjie, is dit vlugtelinge, vakansiegangers, vissermanne of lewensredders? Met stories in Engels en Afrikaans, splinternuwe musiek, unieke kostuums en ‘n geselskap van uitmuntende muskante keer Nataniël terug na die Atterburyteater met sy gewilde produksie. Nataniel deel…