![]()
Marcel Dednam – Oorsprong
Ek is baie opgewonde om vir die eerste keer my eie jazz produksie by Aardklop Nasionale Kunstefees aan te bied.
Dit is ’n kombinasie van my eie komposisies en Afrikaanse jazz-verwerkings. Ek deel die verhoog saam met Werner Spies (bas) en Peter Auret (tromme), asook Anna Davel en Deryn Dednam as gaskunstenaars.
NWU Konservatorium, Potchefstroom
2 Oktober | 09:30
3 Oktober | 13:00
As jy Aardklop bywoon, hoop ek om jou daar te sien.
Kaartjies is beskikbaar by aardklop.co.za of direk hier: https://www.seatme.co.za/events/oorsprong
#Aardklop2026 #Oorsprong #MarcelDednam #AfrikaanseJazz #EieMusiek #Debuut
