‘n Aand van musiek – Anna Davel, Marcel Dednam, Deryn Dednam

Date: October 31, 2025
Time: 6:30 pm
Location: Skuilkrans NG Gemeente

Kom geniet ‘n heerlike musiekaand by Skuilkrans NG Gemeente saam met Anna Davel, Marcel Dednam en Deryn Dednam. Van swing tot tango – die program sluit in jazz, gewilde treffers deur The Beatles, Billy Joel, Bob Dylan, Leonard Cohen en The Carpenters, asook oorspronklike komposisies. Hierdie unieke konsert bring drie uitmuntende kunstenaars saam op een verhoog, met ’n spesiale voorkonsert deur Liam De Koning. ’n Viering van talent, gemeenskap en goeie musiek – moenie dit misloop nie!

Datum: Vrydag 31 Oktober 2025

Tyd: 18:30

Plek: Skuilkrans NG Gemeente

Bespreek vroeg om jou plek te verseker! 

Kaartjies: Quicket, of by die kerkkantoor.

https://www.quicket.co.za/events/335196-n-aand-met-anna-davel-marcel-en-deryn-dednam